Welkom by ons nuwe webblad!

As u fotos het stuur asb aan Kerk kantoor

Ons hoop die nuwe webblad sal u nuwe aanlyn tuiste word

Elke week se preek kan hier afgelaai word in MP3

Enige voorstelle sal verwelkom word!



Wie is ons?

Erediens Tye

Gewone Sondae 09:00 oggend - 18:00 aand      
Nagmaal Sondae 09:00 oggend - 19:00 aand